top of page

Maya Fowler

Skrywer, redigeerder & vertaler

BOOKS

Patagonia.jpg

PATAGONIA

Afr Patagonie.jpg

PATAGONIË

Tebatso.png

TEBATSO GAAN SEE TOE

Books

BOOKS

Patagonia.jpg

PATAGONIA

Afr Patagonie.jpg

PATAGONIË

Tebatso.png

TEBATSO GAAN SEE TOE

BOOKS

Patagonia.jpg

PATAGONIA

theelephantintheroom.jpg

THE ELEPHANT IN THE ROOM

Afr Patagonie.jpg

PATAGONIË

mml-cover.jpg

OM OP EIERS TE DANS

Tebatso.png

TEBATSO GAAN SEE TOE

as-jy-n-ster-sien-verskiet.jpg

AS JY 'N STER SIEN VERSKIET

BOEKE

Patagonia.jpg

PATAGONIA

Afr Patagonie.jpg

PATAGONIË

Tebatso.png

TEBATSO GAAN SEE TOE

theelephantintheroom.jpg

THE ELEPHANT IN THE ROOM

KORTLYS
HC Bosman- prys

OM OP EIERS TE DANS

mml-cover.jpg

WENNER
MML-prys

tortoise-finds-his-home_english_pdf-eboo

WENNER
Beste Skrywer, Kinder-lektuur

AS JY 'N STER SIEN VERSKIET

as-jy-n-ster-sien-verskiet.jpg

KORTLYS MER-prys

TORTOISE FINDS HIS HOME

RESENSIES

“

 Fowler openbaar al die eienskappe van 'n goeie storieverteller. Sy weet hoe om 'n sterk spanningslyn te bou, sy het 'n goeie oor vir dialoog en het ook 'n vermoë om dié soort detail raak te sien wat 'n verhaal tekstuur gee. Dié roman kombineer leesbaarheid met vars perspektiewe op bekende temas en is 'n welkome toevoeging tot die jonger Suid-Afrikaanse literatuur.  

“

Fowler is 'n verstommende skrywer. Hierdie epos pak sy aan met die oog van 'n digter, die siel van 'n musikant en die storieverteller se genot van die tekstuur van die geskiedenis.
Ek was mal daaroor.

HENRIETTA ROSE-INNES, SKRYWER VAN NINEVEH EN 
GREEN LION

LOUISE VILJOEN, RAPPORT

“

Maya Fowler kon 'n telefoonboek skryf, en dit sou 'n plesier wees om te lees. Hierdie verstommende talent span sy in in die skryf van Patagonië, 'n verhaal gegrond op die gegewe van 600 Afrikaner-gesinne wat Suid-Afrika in die vroeë 1900's vir Argentinië verruil het.   

TIAH BEAUTEMENT, THE SUNDAY TIMES 

In The Press
Maya Fowler FLF.JPG

WIE EK IS

Ek is 'n Suid-Afrikaanse skrywer, redigeerder en vertaler wat my in Vancouver, Kanada, bevind.

   Ek werk ewe gemaklik in Afrikaans en Engels. Soms het my boeke hul oorsprong in die een taal en soms die ander: Dit gaan vir my om die ruimte en die karakters. 

   My romans Patagonië, TheElephant in the Room en Tebatso gaan see toe val onder algemene / literêre fiksie. Op die oomblik is dit waar my

fokus lê, maar ek het ook al bekroonde werk vir jonger lesers geskryf. 

   Verder werk ek as vertaler en redigeerder. Ek gee klas in skeppende skryfwerk en is beskikbaar vir manuskrip-ontwikkeling asook aanlyn-klasse in skeppende skryf-werk. Die inligting is onder Kom ons werk saam.

   Wat redigering betref, tel Penguin Random House, the University of Alberta Press en NB-uitgewers onder my onlangse kliënte.

Bio

MEDIA KONTAK

Vir medianavrae, kontak asseblief my agent Aoife Lennon-Ritchie:

Tel: +27 (0)21-447-9797 | info@lennonliterary.com

Contact
bottom of page